top of page

Verskillende opsies vir skool verlaters:

 

Jyt dalk geen idee waarheen jy oppad is nie, maar ek hoop jy het 'n paar idees van wat jy graag wil doen. Jy hoef nie presies te weet nie - solank jy net 'n algemene idee het van watter vakke jou interesseer. Dit hoef nie noodwendig vakke wat jy op skool gehad het te wees nie. As jy werklik geen idee het wat jy wil doen nie, stel 'n lys  op van al die vakke op skool en aktiwiteite buite  skoolverband wat jy geniet om te doen. Sodra jy besluit het wat jy graag sou wou doen is dit nodig om te besluit hoe jy te werk gaan gaan. As dit kwalifikasies  vereis dan is universiteit waarskynlik die beste opsie, as dit ervaring is wat jy nodig het dan kan jy na opleiding die werk-gebied kyk. Die belangrikste ding is om te praat met mense - jou vriende, jou ouers, jou onderwysers kyk ook na webtuistes en maatskappye in die velde wat jou intreseer Al die navorsing wat jy doen sal jou 'n beter idee gee van presies wat jy dalk eendag sal wil doen.

 

http://www.studential.com/further-education/A-levels/school-leaver-options

 

  Universiteit

 Die keuse wat jy gaan maak, hang alles af van jou uitslae. As jy 'n A-kanidaat is - en kys opsoek na vedere opleiding in hoër studies, sal universiteit die ideale keuse vir jou wees.

Werk

As jy regtig keelvol is vir skool en leer, maar jy sekere belangsteliings of vaardighede het , sal jy dalk dadelik na sool wil gaan werk . Baie maatskappye het opleidingsprogramme wat sal help om jou te bevorder en gee vir jou nodige ervaring , sonder om nog ekstra studies te doen - jy sal ook dadelik geld verdien.

   Gap-jaar

As jynie seker is wat jy wil doen nie, of net eers n blaas-kans wil van na skool, is 'n gap jaar die opsie om te kies. Jy sal tyd hê om te besluit wat jy wil doen sonder enige stres. Daar is verskeie programme en webtuistes op die internet wat kurusse aanbied in daardie jaar om jou te help om te besluit waarin jy regtig belang stel.

Opsies vir diegene wat skool voor matriek verlaat het:

Die regering se prioriteit in die skoolverlaters-stelsel is om die grootte en gehalte van die Verdere Onderwys en Opleiding ( VOO) kollege stelsel uit te brei en te verbeter. Hierdie kolleges fokus op meer praktiese , beroepsgerigte programme en bied programme aan diegene met Graad 9 , sowel as vir diegene met 'n matrieksertifikaat . Die VOO-kolleges bied opvoeding in vaardighede wat in hoë aanvraag is, insluitend kwalifikasies vir die bou en ingenieurswese ambagte , die vervaardiging en gasvryheid studies, besigheidstudies en  gronslagfase onderrig.

 

http://www.citypress.co.za/columnists/many-opportunities-for-school-leavers/

Daar is ook 'n hulplyn wt jy kan skakel om jou te help met jou keuse  (0860 111 673 of SMS 0722 045 056) of gaan op hulle webtuiste by  www.careerhelp.org.za.

bottom of page