I'm a description. Click to edit me
Lewensoriëntering
Ervaringsleer:
Leerders kan hul eie insig leerken deur hul ervarings met mekaar te deel en te reflekteer. Ervaringsleer skep dus die geleentheid om kwessies soos die erkenning van gelykheid aan te spreek; die ontwikkeling van verhoudings en kommunikasie vaardighede; die leer van ander mense te respekteer en erkenning te hê vir verskille uit gemeenskaplikhede tussen jouself en die ander.
Hier is ‘n paar stappe hoe ervaringsleer toe gepas word:
-
Begin met die ervaring van die leerder.
-
Gee die leerder die geleentheid om met ander die ervaring te deel.
-
Ontleed, kyk vir patrone en ooreenkomste.
-
Voeg nuwe inligting en teorie by.
-
Toets vaardighede en voeg nuwe vaardighede by vir verdere optrede.
-
Pas in die werklike lewe toe.
-
Reflekteer.