top of page

Holland se loopbaankategorieë

 

Holland (1973) se teorie van beroepskeuse berus op die beginsel dat mense volgens ses persoonlikheidstipes geklassifiseer kan word. Hierdie persoonlikheidstipes beskik elk oor kenmerkende persoonlikheidseienskappe, belangstellings, vaardighede en vermoëns wat hul geskiktheid vir verskillende beroepe bepaal. Talle studies aangaande die eienskappe van die persoonlikheidstipes is reeds onderneem, waarvan 'n groot aantal (Holland 1973, pp. 13 tot 18) se beskrywing van die verskillende tipes ondersteun.

Tabel met die Persoonlikheidstipes
 
Druk op die skakel om u na die word dokument toe te vat:
Persoonlikheidstipes
Die Agtergrond rondom die Driehoek:
 
Volgens Holland se teorieë sê hy hoe korter die afstand tussen mekaar hoe groter is die ooreenkomste. Byvoorbeeld: Intellektueel en  kunstig het n groter ooreenkoms as intellektueel ondernemend.
Primêre Aannames:
 

Aannames wat Holland gemaak het:

  • Meeste mense kan onder die ses geklasifiseer word

  • Daar is ses omgewings( elke omgewing word deur n spesifieke persoonlikheidstipe gedomineer en gekenmerk deur verskillende fisiese omstandighede)

  • Mense soek omgewings waar hulle hulle vermoëns en vaardighede kan gebruik.

  • Die gedrag van n persoon word bepaal deur sy persoonlikheids en einskappe van omgewing.

 

Sekondêre Aannames:

 

  • Vereningbaarheid

  • Differensiasie

  • Kongruensie

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

BRON: https://ujdigispace.uj.ac.za

Klassifikasie van persoonlikheidstipes:
 
  • Dit kan op n kwalitatiewe wyse gedoen word deur na die beroep of studievoorkeure, die beroep of studierigting waarmee huidiglik besig is te vergelyk met die kenmerkende persoonlikheidstipes.

  • Kan plaasvind op n kwantitatiewe manier. Holland het vraelyste opgestel wat gebruik kan word om persoonlikheidstipe te identifiseer.

Omgewingsmodelle
 

Daar word vir elke model aangedui watter aspekte in die omgewing tot die atmosfeer in die omgewing aanleiding gee asook die eineskappe wat deur die omgewing versterk word.

 

  • Realisitiese omgewingsmodel

  • Intellektuele omgewingsmodel

  • Kunstige omgewingsmodel

  • Sosiale omgewingsmodel

  • Ondernemende omgewingsmodel

  • Konvensionele omgewingsmodel

bottom of page