top of page

BELEID VAN GODSDIENS EN GODSDIENSBEOEFENING IN SKOLE

 

Ooreenkomstig die NasionaleOnderwyswet, Wet, nr 27 van 1996 het die Beheerliggaam die regom die beleid vir godsdiensbeoefening, die etos en karakter van die skool te bepaal. Die Beheerliggaam bepaal dan ook opgrond van ons ouer- en leerdersamestelling en oortuigings dat 'n skool 'n grloofbeoefening kan anvaar ,solank die volgende aspekte in ag geneem word:

 

1. Die bestuur erken die reg van vryheid van godsdiens.

2. Dat daar onder geen omstandighede diskriminasie mag plaas vind nie en dat daar             godsdiens-        verdraagsaamheid moet wees.

3. Geen leerder gedwing sal word tot ‘n Christelike oortuiging nie.

4. Beoefening deur leerders met ander oortuiging, waar prakties moontlik, sal toegelaat         word.

5. Ander godsdienste sal deur onderrig aan leerders bekendgestel word, ooreenkomstig         die Nasionale Kurrikulum.

6. Geen opvoeder sal sy voorkeure afdwing nie.

7. Saal-, klasopeninge, vergaderings, sport- en kultuurbyeenkomste en sosiale                       geleenthede mag met skriflesing uit die Bybel/Koran ens. gedoen word solank bg.               aspekte heeltyd in ag geneem moet word.

 

http://www.tjokkies.fs.school.za/Nuusbrief/Nuwe%20Beleide/Godsdiensbeleid.pdf

 

bottom of page