top of page

Diversiteit in die klaskamer:

 

Wat is diversiteit en hoekom is dit belangrik?

 

Diversiteit kan gedefinieer word as mense wat uit verskillende rasse, nasionaliteite , godsdiens en geslagte 'n groep , organisasie of gemeenskap te vorm.

 

Studies toon dat die gebrek aan samehorigheid tussen rasse, geslagte en kulture plaasvind as gevolg van wantroue, stereotipering, en taalprobleme. Wanneer daar nie aan hierdie probleme aandag gegee word nie gaan dit moeilik wees om aksie te neem en tot n gesamentlike besluit te kom.

 

In die klaskamer:

 

In die onderwys-sisteem is dit beangrik om diverse groepe betrokke te he in die klaskamer. Dit is ook baie belangrik om 'n diverse beheer-liggaam te hê, nie net om 'n realistiese omgewing te skep nie, maar ook om mense te laat groei buite hul grense en aan te moedig en iets nuuts leer oor ander kulture.Deur dit te bewerkstellig in die klaskamer kan kinders bewus raak van wat rondom hulle aangaan en met gemak vriende maak met ander rasse groepe en kulture Nog 'n positiewe faktor in 'n minder diverse studentepopulasie beteken daar is  minder boelies. Studente wat van ander verskil is dikwels teikens vir boelies.

bottom of page