top of page

DIE WERELD VAN WERK

Die wereld van werk , wat gebeur na 'n leerder se skoolloopbaan...
Dit kan universiteite, beroepe, loopbane, "gap" jare en vele meer insluit.

 

 

Vir ASSESSERING doeleindes gee leerders 'n opdrag waar hul moet gaan navorsing doen oor hulle beroep en die opdrag die volgende moet insluit:

  1. Kwalifikasies

  2. watter tersiêre instansies dit aanbied

  3. die koste wat dit beloop

  4. Watter rigtings daar in die spesifieke studieveld beskikbaar is

  5. wat beteken dit vir jou toekoms

  6. hoekom is dit jou toekomsplan ens.

bottom of page