top of page

LEERUITKOMSTE VAN LO

Aan die einde van Senior Fase-Lewensoriëntering moet die leerders die volgende uitkomste suksesvol behaal het:

  • Die individu moet gelei word om sy/haar volle potensiaal te bereik op intellektuele, fisiese, persoonlike, sosiale en emosionele vlak.

  • Die individu vaardighede te laat ontwikkel om positief op verskillende uitdagings te reageer en as ‘n aktiewe en verantwoordelike burger van jou land ‘n positiewe bydra maak tot die ekonomie en samelewing.

  • Individue te leer om ander se regte te respekteer, bewus te wees van jou eie regte en daarna streef om die Grondwet te gehoorsaam.

  • Daar moet aan individue duidelike riglyne verskaf word om verantwoordelike en ingeligte besluite te neem wat ‘n invloed kan hê op hul samelewing, gesondheid en toekoms.

  • Elke undividu moet aangemoedig word om ‘n gesonde leefstyl te handhaaf wat klem lê op gereelde oefening , eetgewoontes en sosiale gewoontes om ‘n positiewe liggaamlike ontwikkeling te bevorder. 

bottom of page