I'm a description. Click to edit me
Lewensoriëntering
Die vereistes wat naskoolse studie stel:
Daar is drie hoof-vereistes wat naskoolse sudie stel nl,
-
TYD
-
FINANSIES
-
SELFDISSILINE
TYD - Jy moet besef dat as jy na skool enige studies wil aanpak, dit baietyd gaan verg. As jy na 'n universiteit toe gaan as n volytdse student is dit min of meer 4jaar van jou lewe wat jy sal moet afstaan. Dit sal nog meer tyd verg as jy 'n deeltydse student is, dit sal ook baie goeie beplanning verg.
FINANSIES - Dit is baie duur om te gaan studeer, of dit nou by 'n formele universiteit technicon of kollege is. Jy sal dalk 'n lening moet aangaan of hulp van ander instansies kry. Dis daarom belangrik om presies te week wat jy wil studeer sodat jy nie geld mors as jy van plan verander nie.
SELFDISSIPLINE - Selfdissipline is baie belangrik. Jy moet die verantwoordelikheid kan neem vir jou studies en hoe jy presteer. Dit is jou werk om tyd te spandeer aan jou studies om dit vir jouself makliker te maak sodat jy nie modules hoef oor te doen en nog tyd hoef te spandeer nie.