top of page

'n Goeie onderwyser...

 

het... Geduld, geduld en nogmaals geduld.

 

Nog kenmerkende eienskappe van ’n goeie onderwyser is:

  • deursettingsvermoë

  • regverdigheid

  • konsekwente dissipline

  • empatie en simpatie

  • hardwerkendheid

  • aanpasbaarheid

  • ’n goeie humorsin

  • toewyding

  • die vermoë om jou leerders te inspireer

  • kreatiwiteit

 

Behalwe ’n passie vir die onderwys, Wees altyd voorbereid!

 

http://huisgenoot.com/kopskuif-onnies/dit-maak-jou-n-goeie-onnie/

bottom of page