top of page

OORLEWINGSGIDS

 

Vir vir jou as onderwyser.....

SLUIT in:
-lewensvaardighede van jou as onderwyser
-hoe om goeie klasdissipline te handhaaf
-Selfsorg vir jou as hardwerkende onderwyser

Vir assessering doeleindes

om leerders aktief betrokke te hou laat elke leerder 'n lys opstel van 10 klasreëls en maak gebruik van leerders se idees om goeie klasreëls saam te stel vir jou klaskamer

bottom of page