top of page

              LO onderwyser ? ....

              Soek riglyne en hulp ? ...

              Hoe om LO as 'n "LEKKER VAk" aan te beid? 

 

     JY IS OP DIE REGTE PLEK !!

 

 'n Webblad met tonne inligting, bronne,voorbeelde, idees en wenke om jou Lewensoriëntering lesse met opwinding aan te bied!! 

 

In die webblad maak ons hoofsaaklik gebruik van die CAPS dokument en riglyne om jou LO les op die nasionale standaard te hou.

 

HOE GAAN EK TEWERK??

Daar word na verskillende temas en hul onderskeie onderwerpe gekyk.

  1. Selekteer die tema van u les bo by die verskillende opskrifte om u na onderskeie webblaaie te neem.

  2. Kies die gepaste subopskrif onder die verskeie webblad opskrifte om na die gewenste onderwerp te gaan.

  3. Onder onderwerpe is daar: teoretiese komponente; assesserings materiaal en interressante hulpbronne wat jy in jou lesse kan gebruik.

  4. Laai benodigde bronne af vir gebruik in klaskamer.

  5. Kopireg voorbehou.

 

GENIET DIE WEBWERF...

(hoop dit dien as nut)

bottom of page